Anne-marie van der Schyff

 

Prokureur/Attorney

 

Dwarsst 17

PARYS

 

056811 4631

 

Ag my ou liewe, liefste nooi van my hart

Toe bou ek maar n blokkie in die ruim

Voor ek dink dat ek my plig versuim

Hoop jy kry baie werk uit die smart

Van sukkel met knoppies en skakels,.